🎵

Sonder Jou

Patrizio Buanne

Patrizio BuanneLetra oficial

LETRA

Traducir
Sonder Jou
Sonder jou kan ek nie lewe nie.
Sonder jou is ek alleen.
Sonder jou het ek nie vrede nie.
Sonder jou, sonder jou.

Sonder jou is al my vreugde heen.
Sonder jou kan nie hou.
Sonder jou wonder ek waar is jy?
Sonder jou, sonder jou.
Sonder jou kan ek nie gaan.
Sonder jou wat my verstaan.
Net vir jou het ek so lief.
Bly by my asseblief.
Sonder jou kan ek nie lewe nie.
Sonder jou kan ek nie gaan.
Sonder jou het ek nie vreugde nie.
Sonder jou, sonder jou.
Sonder jou kan ek nie gaan.
Sonder jou wat my verstaan.
Net vir jou het ek so lief.
Bly by my asseblief.
Sonder jou kan ek nie lewe nie.
Sonder jou is ek alleen.
Sonder jou het ek nie vrede nie.
Sonder jou, sonder jou.
Sonder jou, sonder jou.
Sonder jou, sonder jou.
👤
Letra enviada por @elsole

Las letras de canciones pertenecen a sus respectivos autores y titulares de derechos.

Más canciones de Patrizio Buanne

Ver artista