🎵
LETRA
Kaptein Kaptein Kaptein Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son op kom Daar oor die horison wag sy vir my. Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son gaan lê, Het sy gesê sy wag, oh, ho! Sy wag vir my. Eendag langelede in my drome Was daar 'n girl soos jy En sy was ver te mooi vir my. Daar was 'n eiland, vol meisies in bikinis en almal lyk soos jy En dit was ver te veel vir my. Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son op kom Daar oor die horison wag sy vir my. Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son gaan lê, Het sy gesê sy wag, oh, ho! Sy wag vir my. Eendag, op 'n reëndag, ons alleen dag Dit was net ek en jy Ons het mekaar in 'n droom gekry. Daar was 'n eiland, vol kinders by dosyne En almal lyk soos jy. En dit was mooier as mooi vir my. Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son op kom Daar oor die horison wag sy vir my. Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son gaan lê, Het sy gesê sy wag, oh, ho! Sy wag vir my. Kaptein, ek wens jy wil my hoor. Kaptein, ek wens jy wil Ek gaan my droom verloor! Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son op kom Daar oor die horison wag sy vir my. Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son gaan lê, Het sy gesê sy wag, oh, ho! Sy wag vir my. Sy wag vir my.
◎ Más canciones de Patrizio Buanne
Ver artista#TítuloÁlbumDuración
- 1'Na Sera' E Maggio (An Evening In May)Single--:--
Patrizio Buanne
- 2A Man Withot LoveSingle--:--
Patrizio Buanne
- 3A Man Withot Love (en español)Single--:--
Patrizio Buanne
- 4Alta MareaSingle--:--
Patrizio Buanne
- 5Alta Marea (en español)Single--:--
Patrizio Buanne
- 6Amazing Grace (en español)Single--:--
Patrizio Buanne