🎵
LETRA
Jy Soen My Nie Meer Nie Patrizio Buanne & Lianie May Lianie: Ek kan onthou hoe jy by my pas Ek kan onthou hoe perfek dit was Maar ek soek na jou En my hart voel rou Patrizio: Ek's goed genoeg as dit vir jou pas Maar skuins ná twaalf word ek net 'n las En dit maak my so seer Wanneer sal ek ooit leer Patrizio & Lianie: Want jy soen my nie meer nie Soen my nie meer nie En ek mis hoe dit was Mis hoe dit was En jy maak met my hart soos klei Dis die skoen wat jou pas Patrizio: Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens Kyk en probeer alles reg te wens As ek weet dis te laat Hoe volg ek my eie raad Lianie: Want ek's nou gebreek Alles net oor jou Voel jou mes in my steek Het jy geen berou Eendag sien ek jou weer Voel jy ook nou die seer Patrizio & Lianie: Want jy soen my nie meer nie Soen my nie meer nie En ek mis hoe dit was Mis hoe dit was En jy maak met my hart soos klei Dis die skoen wat jou pas Lianie: Was ek te koud vir jou harde lyf Was ek net moeg dat jy my so rondskuif Patrizio: Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam Want jy het nou jou kans laat verbygaan Patrizio & Lianie: Want jy soen my nie meer nie Soen my nie meer nie En ek mis hoe dit was Mis hoe dit was En jy maak met my hart soos klei Want jy soen my nie meer nie Soen my nie meer nie En ek mis hoe dit was Mis hoe dit was En jy maak met my hart soos klei Want jy soen my nie meer nie Soen my nie meer nie En ek mis hoe dit was Mis hoe dit was En jy maak met my hart soos klei Dis die skoen wat jou pas En jy maak met my hart soos klei Dis die skoen wat jou pas
◎ Más canciones de Patrizio Buanne
Ver artista#TítuloÁlbumDuración
- 1'Na Sera' E Maggio (An Evening In May)Single--:--
Patrizio Buanne
- 2A Man Withot LoveSingle--:--
Patrizio Buanne
- 3A Man Withot Love (en español)Single--:--
Patrizio Buanne
- 4Alta MareaSingle--:--
Patrizio Buanne
- 5Alta Marea (en español)Single--:--
Patrizio Buanne
- 6Amazing Grace (en español)Single--:--
Patrizio Buanne