🎵
LETRA
Ek Mis Jou Elke Dag Song Patrizio Buanne & Corlea Botha Patrizio: Van vroegaand al skyn die hawe se ligte hul knipoog en dans oor die kaai Die nagwind waai koud, daar's reën in die lug ek voel nie die sproei teen my waai dis so 'n eensame aand die afskeid lê swaar in my hart Patrizio & Corlea: Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer die dae wat vreugde was, is nou net seer Corlea: elke dag word 'n weer probeer Patrizio: of is alles verby Patrizio & Corlea: ek mis jou elke dag 'n bietjie meer Corlea: By middernagure, by gister se vure dink ek sonder jou oor wat was In oggend se koeltes, vra ek wat die doel is en kyk teen ons ou foto's vas Dis so 'n eensame aand die afskeid lê koud in my hart Patrizio & Corlea: Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer die dae wat vreugde was, is nou net seer Corlea: elke dag word 'n weer probeer Patrizio: of is alles verby Patrizio & Corlea: ek mis jou elke dag 'n bietjie meer Patrizio: Ek dwaal tussen mense en voel net hoe eensaam ek is Corlea: Ek mis jou, ek soek jou, ek wil net weer teen jou kom rus Corlea: elke dag word 'n weer probeer Patrizio: of is alles verby Patrizio & Corlea: ek mis jou elke dag 'n bietjie meer Patrizio & Corlea: Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer die dae wat vreugde was, is nou net seer Corlea: elke dag word 'n weer probeer Patrizio: of is alles verby Patrizio & Corlea: ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
◎ Más canciones de Patrizio Buanne
Ver artista#TítuloÁlbumDuración
- 1'Na Sera' E Maggio (An Evening In May)Single--:--
Patrizio Buanne
- 2A Man Withot LoveSingle--:--
Patrizio Buanne
- 3A Man Withot Love (en español)Single--:--
Patrizio Buanne
- 4Alta MareaSingle--:--
Patrizio Buanne
- 5Alta Marea (en español)Single--:--
Patrizio Buanne
- 6Amazing Grace (en español)Single--:--
Patrizio Buanne