🎵
LETRA
Tjoepstil Tjoepstil, x 2 ek het jou aan my hoekwil, wil jy dans, op die maat, op die ritme van die straat, kom le hier by my vanaand, tjoepstil, tjoepstil, x 2 een - ek regopwekker onder my vlerke stof, twee - n turbo enjin as my hart verdof, drie - jy kry n skuilnaam want vanaand raak dit rof, ons is kar siek (x2) kom le her by my vanaand, tjoepstil, tjoepstil, x 2 as jy verstik in plastieksak vure, kom hier, kom hier, en in die verkeer die aftog blaas, kom hier, kom hier, vind jy jouself omring met diere, tjoepstil, ontevrede, in die begin was daar niks, en jou gelig is die lig, kom le her by my vanaand, tjoepstil, tjoepstil, x 2 365, 24uur, horlosie skop die tyd die sekondes hier, dis die kalm voor die storm voor die party begin, dis die tower hier... kom le hier by my vanaand, tjoepstil, tjoepstil x 4
◎ Más canciones de Arno Carstens
Ver artista#TítuloÁlbumDuración
- 1African Sun RiseSingle--:--
Arno Carstens
- 2Another UniverseSingle--:--
Arno Carstens
- 3BoySingle--:--
Arno Carstens
- 4Cooler LifestylesSingle--:--
Arno Carstens
- 5HiroshimamaSingle--:--
Arno Carstens
- 6Life Is A BitchSingle--:--
Arno Carstens